Die Bloemfontein Kinderkoor onder leiding van dr. Huibrie Verster (middel, agter) wat op 29 April saam met Chris Chameleon by Oranje Meisieskool in Bloemfontein optree.
Pro Arte bied hierdie konsert aan in samewerking met Oranje Meisieskool.