C.V. LIDA BOTHA
Kort opsomming:
Rolprente |
Rol |
Regie |
Spaanse Vlieg |
Breggie |
Dirk de Villiers |
Fiela se Kind |
Barta |
Katinka Heyns |
The Schoolmaster |
Miems |
Jean Delbeke |
Storie v. Klara Viljee |
Posmeester |
Katinka Heyns |
Promised Land |
Kotie Snyman |
Jason Xenopoulos |
Invictus |
Huishoudster |
Clint Eastwood |
Roepman |
Ouma Makkie |
Paul Eilers |
|
|
|
| |
|
|
TV Reeks |
Rol |
Vervaardiger |
Nommer Asseblief |
Kato |
S.A.U.K |
Het van Verlangekraal |
Ma |
S.A.U.K |
1945 |
Ma Henna |
S.A.U.K |
Meester |
Mev. Richter |
S.A.U.K |
Moord op die Lug |
Sekretaresse |
S.A.U.K |
Meeulanders |
Ou Sanna |
S.A.U.K |
Hagenheim |
Antie Mabel |
S.A.U.K |
Woestynblom |
Soldaat |
S.A.U.K |
Orion |
Carolina |
M.Net |
Geraldina |
Miss Pretty |
M.Net |
In produksie |
|
|
Vallei van sluiers |
Ta’ Effie |
M. Net |
|
|
|
| |
|
|
Verhoogproduksies (Net 'n paar) |
Hester in Athol Fugard se |
Hello and Goodbye |
Julia in Andre Brink se |
Elsewhere Fine and Warm |
Jennet in Christopher Fry se |
The Lady`s not for Burning |
Queen Marguerite in Ionesco se |
Exit the King |
Dolla in Pieter D. Uys se |
Die van Aardes van Grootoor |
Moeder Owerste in |
Agnus van onse liewe Heer |
Antie Slym in |
Braam vd. Vyver se Straties |
Mrs. Horowitz in |
Charles Fourie se Vrededorp |
Debora in |
Oupa en Ouma sit op die stoep |
|
|
|
Toekennings:
Vita Film Award vir Fiela se Kind en vir The Schoolmaster.
Drie Dalro nominasies vir toneelspel.
C.V. JOHAN BOTHA
Kort opsomming:
Begin loopbaan by die destydse Transvaalse Streeksraad vir die uitvoerende kunste (TRUK) 49jaar gelede.
Doen verhoogwerk by al die ou streeksrade. Eerste hoof van toneel by SWARUK (Suid Wes Afrikaanse Raad vir die Uitvoerende Kunste).
Speel en toer die platteland vir 21jaar met volwasse-, skole- en kindertoneel asook poppekas en biblioteek programme. Toneelstukke is o.a. The Tempest, die Reënmaker, Die Huwelik van Mnr. Mississippi, Taraboemdery, Afrikaners is plesierig, Bruid in die Môre, Hello and Goodbye en meer onlangs Oom Frik in Faan se Trein en die pedofiel pa in Festen. Tans besig met suksesvolle toere met Oupa en Ouma sit op die stoep.
Doen oorklankings regie en stemwerk vir etlike jare by die SAUK, asook gereëlde optredes in radio dramas en vervolverhale.
TV reekse sluit o.a. in: Suidpunt hotel, Nommer asseblief, Moord op die lug, Ma-Plotters, Hagenheim streng privaat, Ou Grote, 7de Laan, ens.
Verskeie enkeldramas vir TV soos Sand en Die Bankrower. |