PRO ARTE PRODUKSIES
Direkteur: Susan Maré
Posbus 302, Bethlehem, 9700
Kantoor: Impalasingel 14, Bethlehem, 9701
Selfoon: 083-469-1597
Telefoon: (058) 303-2589 (na-ure)
Faks: 086-589-3374
Produksiebestuurder: Dries Kotze
Selfoon: 083-632-0297
E-pos: dries.kotze @ telkomsa.net
Reg. Nr .2008/023404/07
Pro Arte Produksies is 'n geregistreerde maatskappy op Bethlehem wat daarop toegespits is om die kunste te bevorder deur gehalte kunstenaars en produksies na die Oos-Vrystaat te bring.

Aan die stuur van Pro Arte is Susan Maré as direkteur en Dries Kotze wat hom onlangs by Pro Arte aangesluit het as produksie bestuurder. Susan, 'n opgeleide musikant is reeds vir jare in die Bethlehemse musiekwêreld betrokke as onderwyser, begeleier, orrelis en organiseerder van musiekkonserte terwyl Dries reeds vir jare bedrywig is as 'n uitmuntende organiseerder en bemarker in die musiek- en kunstewêreld. Hy was by die organisering van dosyne suksesvolle konserte in Bethlehem betrokke.
Jy kan vir ons 'n boodskap stuur deur net die
vorm hieronder te voltooi en dan op "Stuur" te klik.
|